Our Mission

Ons streef daarna om elke persoon se uniekheid te vier. Jy is gemaak om uit te staan en nie om in te pas nie. 

Jou kinders, kollegas, vriende en familie is elkeen uniek in hulle talente, optrede en verwagtinge. 

Waak daarteen om jouself of dié naby aan jou te vergelyk met die beeld wat as aanvaarbaar beskou word .

Skryf jou eie storie, wie weet, dalk stap jy weg met ‘n Oscar vir hom.

Our Vision

Leer jouself ken, asook die mense om jou. Aanvaar mekaar se verskille, probeer mekaar verstaan ,maar bowenal aanvaar hoe jy gemaak is en staan uit!

Wanneer jy meer inligting het oor jou eie profiel en dié van die mense om jou, sit jy met ‘n waardevolle sleutel wat ‘n nuwe wêreld vir jou oopsluit.

Indien een kind of individu hulle-self as waardevol kon ag het ons geslaag in ons doel.

Dit vat net een klippie in ‘n dam wat ‘n reuse rimpeleffek veroorsaak! In hierdie geval ‘n lewensveranderende effek.

Get In Touch

082 524 9009

Email

info@mykindekuniek.co.za

Address

Arizona 285,
Faerie Glen,
Pretoria,
0181