Mandi du Plooy – Baard
Valicia is absoluut fantasties.
Sy het met soveel liefde en geduld elkeen van ons getoets en die verduideliking van ons gesin se verskillende profiele het ongelooflik baie waarde toegevoeg om mekaar beter te verstaan.
Dit help werklik baie wanneer iemand jou kan help om vir ‘n oomblik in mekaar se “skoene te klim” en sodoende te verstaan hoekom ons dinge anders doen & spesifiek ook hoekom ons nie dieselfde reageer nie!
Ek sal vir Valicia met baie groot vrymoedigeid aanbeveel – sy kan soveel waarde in jou gesin se emosionele welstand toevoeg!!


